Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Antjie Krog weer vereer: “Skryf gaan nie oor ikoon wees”

PRETORIA – Die gevierde digter en skrywer Antjie Krog is die week nog ‘n keer vereer.
Die Universiteit van Pretoria het tydens hul lente-gradeplegtigheid ‘n eredoktorsgraad aan haar toegeken.
Volgens die universiteit het die 71-jarige Krog se werk nie net die Suid-Afrikaanse letterkunde verbreed nie, maar ook nasiebou bevorder.
Eugenie Gregan het met haar gesels.

en_USEnglish